67 Hectares Limpopo River farm For Sale Close to Ellisras Lephalale Limpopo South Africa HD
Water! Limpoporivier. 67 hektaar te koop 45 km vanaf Ellisras, Prys R1 800 000. Een boorgat, Eskom, 5-slk huis, geen besproeiing, geen besproeiing (ja ek herhaal) does self ondersoek, binneplaas, reghoek vorm, veilig, Afrikaanssprekende bure permanente inwoners, 150 meter Limpopo oewer, heining is beesdraad trekwild, verkoper in Gauteng, sedert 2003 in besit van verkoper. Waarom verkoop? Afstand. #GroveErasmus 078-463-2553. Proprite Eiendomme Ellisras.